Die ontstaan van Afrikaans
- 26 Julie 2021
Kanja van der Merwe Gister was die amptelike herdenking van die erkenning van Afrikaans as ampstaal byna ‘n eeu gelede in 1925. Hiermee ‘n kort samevatting van die ontstaan van ons moedertaal. Afrikaans soos ons dit vandag ken het tussen 1900 en 1930 ontwikkel, maar die oorsprong van die taal dateer terug na die koms […]
Lees Meer