Sop en Dop met StudentePlein
- 24 Augustus 2021
Kanja van der Merwe Op Donderdag 19 Augustus om 17:30 het StudentePlein ’n Sop en Dop-aand gehou op die dak van ons kantoorblok in Dorpstraat, Huis Lucy, met die doel om ’n glasie op die tweede semester te klink. Ons is bevoorreg dat ons verskeie nuwe lede by hierdie geleentheid kon ontmoet. Die gesellige atmosfeer […]
Lees Meer