Behou HAT Aanlyn
- 28 September 2021
Die Afrikaanse Nasionale Taalliggaam (NTLA) van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad neem met groot ontsteltenis kennis van Pearson SA se aankondiging dat hulle die aanlyn weergawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) teen Augustus 2022 gaan onttrek. Die implikasie daarvan is dat Afrikaanse opvoeders, studente, leerders, joernaliste, taalpraktisyns, regsgeleerdes, ensovoorts binnekort nie meer toegang tot […]
Lees Meer