StudentePlein ondersoek beweringe van voortslepende verbod op Afrikaans in US-koshuise
- 8 Februarie 2022
StudentePlein ondersoek nuwe beweringe dat studente in koshuise by die Universiteit van Stellenbosch (US) aangesê word om slegs in Engels met mekaar te kommunikeer tydens die 2022-verwelkomingsprogram. StudentePlein is in besit van beëdigde verklarings van verskeie studente wat die verbod op die gebruik van Afrikaans in US-koshuise verlede jaar dokumenteer. Teen hierdie agtergrond van onregmatige en ongrondwetlike taalpraktyke by ’n openbare universiteit, sal StudentePlein sonder enige uitstel ferm optrede teen […]
Lees Meer