StudentePlein-taalhofsaak: US gee toe taalbeleid nie gevolg nie
- 19 Augustus 2022
Die Universiteit Stellenbosch (US) kon Maandag in die Hooggeregshof in Kaapstad feitlik geen substantiewe verweer bied ten opsigte van StudentePlein en die DA se aanklag dat die US oor die verloop van twee jaar op onwettige wyse met Afrikaans weggedoen het nie.
Lees Meer