StudentePlein bedien inligtingsversoek op US en loods nuwe verantwoordbaarheidstrategie
- 29 September 2022
StudentePlein het vandag, as deel van ons nuwe verantwoordbaarheidstrategie ‘n inligtingsversoek, kragtens die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), op die Universiteit Stellenbosch (US) bedien. Die versoek vorm deel van ‘n nuwe verantwoordbaarheidstrategie in Stellenbosch, om verdere verengelsing stop te sit en Afrikaanse studente se regte en geleenthede te beskerm. As deel van die […]
Lees Meer