Die Afrikaanse Taalmonument moet bly!
Gita Fourie Die DA het op Saterdag 28 Mei ’n optog in die Paarl gelei ter beskerming van die Afrikaanse Taalmonument. Dit is in reaksie op Nathi Mthethwa, die minister van sport, kuns en kultuur, se besluit...
Gita Fourie Die DA het op Saterdag 28 Mei ’n optog in die Paarl gelei ter beskerming van die Afrikaanse Taalmonument. Dit is in reaksie op Nathi Mthethwa, die minister van sport, kuns en kultuur, se besluit...
Ons verteenwoordig StudentePlein,’n jong maar gevestigde metakampus op Stellenbosch met die missie om Afrikaans as lewendige akademiese taal te steun waar die Universiteit Stellenbosch weier om dit te doen, en...
Kristan Kraak Afrikaans en die Khoisantale het uiteindelik hul regmatige sitplek om die “taaltafel” geëis. Die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, Dr Blade Nzimande het hierdie regsmening...
Kristan Kraak Vername spotprenttekenaar, Fred Mouton, het Woensdagmiddag op die ouderdom van 75 gesterf nadat kanker in 2018 by hom gediagnoseer is. Mouton het oor ’n tydperk van 52 jaar ongeveer 10 000...
Kristan Kraak Drie religieuse vakansiedae wat vernuwing vier, het oor die naweek van die 15de April oorvleuel, naamlik die Joodse pasga, die Christelike Paasfees en Ramadan vir die Islam-geloof. Dit is ’n...
Kristan Kraak Feesgangers by vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees was geskok toe ’n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar voor honderde gehoorlede kwytraak dat hul kind in Engels skoolgaan en skaars...
Gita Fourie Die Afrikaanse radio- en TV-aanbieder Heindrich Wyngaard en die burgerregte-organisasie AfriForum het aangekondig dat hulle ’n nuwe Kaapse burgerlike organisasie, die Kaapse Forum, gestig het....
Kristan Kraak Meertaligheid in die werkplek hou ’n oorvloed van voordele in ten opsigte van kommunikasie met kliënte, netwerke bou en op die langtermyn beter lojaliteit kweek. Dit kan ’n deurslaggewende...
Eduan Naudé Die eerbare President Matamela Cyril Ramaphosa van die Republiek van Suid-Afrika Op die aand van 15 Februarie 2018 by die Tuynhuys in Kaapstad het u die volgende eed afgelê: “In die...
Eduan Naudé Wat is die nut van die moedertaal op skool en in die samelewing in die algemeen? Dit sou seker makliker gewees het as die wêreld in slegs een gemeenskaplike taal kon kommunikeer aangesien dit...
Covid se invloed op studente se geestesgesondheid Gita Fourie Universiteitsjare is vir enige iemand, onder normale omstandighede, ’n uitdagende tydperk. Asof hierdie oorgangsjare na volwassenheid nie...
Kristan Kraak StudentePlein pak die nuwe jaar aan met ons oë gerig op die nuwe Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch. Die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande,...