Skenk
  • Tuis
  • Impak
  • Ledeplatforms
    • LeerPlein
    • Sosiaal
  • Sluit aan
  • Tuis
  • Impak
  • Ledeplatforms
    • LeerPlein
    • Sosiaal
  • Sluit aan
StudentePlein speel kritieke rol in MRK-verslag oor taalvergrype by Maties

StudentePlein speel kritieke rol in MRK-verslag oor taalvergrype by Maties

  • 27 April 2023
StudentePlein-getuienis noop Menseregtekommissie om Universiteit Stellenbosch skuldig te bevind aan wesenlike skendings van taalregte
Lees Meer
StudentePlein staan weer studente by oor hernude verbod op Afrikaans in Matie-koshuise

StudentePlein staan weer studente by oor hernude verbod op Afrikaans in Matie-koshuise

  • 12 Februarie 2023
StudentePlein is vandeesweek deur studente onafhanklik van mekaar in verskeie koshuise by die Universiteit Stellenbosch (“US”) genader oor wat blyk ‘n hernude (of dalk voortslepende) verbod op Afrikaans in informele sosiale omgewings te wees. Soos in 2021, staan StudentePlein weer studente by wat tydens die verwelkomingstyd deur koshuisleiers met intimidasie en dreigemente geteiken word wanneer […]
Lees Meer
StudentePlein reageer op Khampepe-verslag by US, kondig stappe aan

StudentePlein reageer op Khampepe-verslag by US, kondig stappe aan

  • 9 November 2022
Admin Bevindinge oor Afrikaans is ongeloofwaardig en lê buite mandaat van kommissie StudentePlein neem kennis van die verslag van die Khampepe-kommissie (‘kommissie’) wat aan studente by die US en die publiek uitgereik is na ‘n ondersoek na beweerde rassisme by die Universiteit Stellenbosch (‘US’). Dit blyk nou vir die eerste keer, anders as wat voorheen […]
Lees Meer
StudentePlein bedien inligtingsversoek op US en loods nuwe verantwoordbaarheidstrategie 

StudentePlein bedien inligtingsversoek op US en loods nuwe verantwoordbaarheidstrategie 

  • 29 September 2022
StudentePlein het vandag, as deel van ons nuwe verantwoordbaarheidstrategie ‘n inligtingsversoek, kragtens die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), op die Universiteit Stellenbosch (US) bedien. Die versoek vorm deel van ‘n nuwe verantwoordbaarheidstrategie in Stellenbosch, om verdere verengelsing stop te sit en Afrikaanse studente se regte en geleenthede te beskerm.  As deel van die […]
Lees Meer
StudentePlein-taalhofsaak: US gee toe taalbeleid nie gevolg nie 

StudentePlein-taalhofsaak: US gee toe taalbeleid nie gevolg nie 

  • 19 Augustus 2022
Die Universiteit Stellenbosch (US) kon Maandag in die Hooggeregshof in Kaapstad feitlik geen substantiewe verweer bied ten opsigte van StudentePlein en die DA se aanklag dat die US oor die verloop van twee jaar op onwettige wyse met Afrikaans weggedoen het nie.
Lees Meer
StudentePlein verskerp optrede ná US-hofstukke toegee Afrikaans is onbelangrike oorweging

StudentePlein verskerp optrede ná US-hofstukke toegee Afrikaans is onbelangrike oorweging

  • 31 Maart 2022
Die Universiteit van Stellenbosch (US) gee nou in hofstukke toe dat Afrikaanse onderrig oor die laaste twee jaar ‘n onbenullige kwessie op hul radar was. Die ywer waarmee StudentePlein se Afrikaanse metakampus uitgebrei word, word hiermee opnuut aangewakker. Die US het onlangs ‘n vlaag opponerende eedsverklarings geliasseer in ‘n saak waarin StudentePlein en die DA […]
Lees Meer
StudentePlein ondersoek beweringe van voortslepende verbod op Afrikaans in US-koshuise

StudentePlein ondersoek beweringe van voortslepende verbod op Afrikaans in US-koshuise

  • 8 Februarie 2022
StudentePlein ondersoek nuwe beweringe dat studente in koshuise by die Universiteit van Stellenbosch (US) aangesê word om slegs in Engels met mekaar te kommunikeer tydens die 2022-verwelkomingsprogram.  StudentePlein is in besit van beëdigde verklarings van verskeie studente wat die verbod op die gebruik van Afrikaans in US-koshuise verlede jaar dokumenteer.   Teen hierdie agtergrond van onregmatige en ongrondwetlike taalpraktyke by ’n openbare universiteit, sal StudentePlein sonder enige uitstel ferm optrede teen […]
Lees Meer
StudentePlein vat US hof toe oor onregmatige verwaarlosing van Afrikaans

StudentePlein vat US hof toe oor onregmatige verwaarlosing van Afrikaans

  • 18 Oktober 2021
Die studenteorganisasie StudentePlein, tesame met die Demokratiese Alliansie en studente van die Universiteit van Stellenbosch (US), sal Maandag ’n hofaansoek in die Hooggeregshof in Kaapstad teen die US bring om laasgenoemde te dwing om hul eie taalbeleid korrek te implementeer en ook die verwaarlosing van Afrikaans stop te sit.  Die hofaansoek spruit uit ’n StudentePlein-ondersoek wat bevind […]
Lees Meer
Tyd om opnuut te listen by US – StudentePlein

Tyd om opnuut te listen by US – StudentePlein

  • 24 Junie 2021
StudentePlein het Woensdagaand by ons kantore in Stellenbosch ’n dokumentêre film bekendgestel wat oor Afrikaanse studente se ervaring by Stellenbosch handel. Dié film, Listen, duur 20 minute lank en dek temas soos die akademiese belange van Afrikaanse studente, die aftakeling van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch en die afdwing van Engelstaligheid in die studentelewe.  “Die getuienis in hierdie film is tekenend van die wankelrige plek wat Afrikaans by die US het, van die […]
Lees Meer
StudentePlein gereed om hof te nader oor US se weerhouding van inligting

StudentePlein gereed om hof te nader oor US se weerhouding van inligting

  • 3 Junie 2021
Die studenteorganisasie StudentePlein is gereed om die Hooggeregshof in Kaapstad te nader met ‘n aansoek om die Universiteit van Stellenbosch (US) te verplig om belangrike rekords oor taalimplementering en taalbeleid aan StudentePlein te oorhandig. Dit volg nadat StudentePlein reeds op 26 Maart ‘n versoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (WBTI) by […]
Lees Meer
Page 1 of 212

Ander Impakverhale

  • PleinRaad-leierskorps: ’n Nuwe era vir Afrikaanse studenteleierskap op Stellenbosch
  • StudentePlein identifiseer groeiende behoefte aan sosiale interaksie onder Afrikaanse studente
  • StudentePlein-debatspan doen dit wéér vir ‘n tweede keer
DRA BY TOT ONS IMPAK
Scroll
Outeursreg - 2023 - StudentePlein