StudentePlein sal sterk staan teen pogings om Afrikaanse kandidate vir Matie-SR te diskwalifiseer
- 30 Augustus 2024
StudentePlein is bewus van pogings van die Verkiesingskommissie van die Universiteit Stellenbosch (US) om ‘n studenteraadverkiesing omver te werp, oënskynlik weens StudentePlein se onderskrywing van sommige Afrikaanse kandidate wat daaraan deelneem. Die kwessie het onder ons aandag gekom toe die studentehof van die US vandeesweek ‘n uitspraak daaroor op hul webblad gepubliseer het. Die Verkiesingskommissie […]
Lees Meer