US kan nie langer gevolge van sy Engelstalige beleid ignoreer – StudentePlein
- 2 Julie 2021
Teen die agtergrond van nuwe en skokkende inligting wat onlangs oor taalimplementering by die Universiteit Stellenbosch ontbloot is, doen die studenteorganisasie StudentePlein tans ‘n beroep op die US om dadelik op te tree om die gevolge van sy slegs Engelse benadering in klaskamers en leefruimtes te erken en ‘n daadwerklike proses van stapel te stuur […]
Lees Meer