StudentePlein eis werklike optrede deur US en funksionarisse oor afdwing van Engels
- 14 Maart 2021
Die onafhanklike studenteorganisasie StudentePlein is werklik bekommerd daaroor dat die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuur nou al vir ’n week nadat klagtes rondom die afdwing van Engels in verskeie koshuise ontvang is, steeds daarin versuim om proaktief teen die onregmatige afdwing van Engels in US-studentegemeenskappe op te tree. Dit is veral kommerwekkend dat geen amptenaar […]
Lees Meer