Terug na Artikels
Groot opgewondenheid oor Opskop! Sokkie 3.0
Impak

Opskop Sokkie met Riaan Benadé - 19 September 2024

Webblad Outeur23 July 20241 min lees

'n Derde Afrikaanse Sokkie vir StudentePlein in die pylvak

Kaartjieverkope vir StudentePlein se langverwagte derde Afrikaanse sokkie, het op 1 Julie geopen. Die naderende groot dag word met entoesiasme deur ons lede op sosiale media gevolg. Die groot trekpleister van die aand is die gewilde Afrikaanse kunstenaar Riaan Benadé! Sy voete-jeuk Afrikaanse sokkiemusiek, tesame met Kwagga Boucher se asemrowende venue vir die aand by La Boucher Wynplaas, waarborg 'n onvergeetlike viering van Afrikaanse kultuur en taal op 19 September 2024.

Deel hierdie artikel

Ondersteun ons werk

Help ons om meer meer en beter te doen.