Artikels & Nuus

Bly ingelig met die nuutste opdaterings van StudentePlein

Pizza, wyn en planne: PleinRaad-leierskorps skop met energie en visie af
NuusImpak

PleinRaad se vier fokusrade begin amptelik

PleinRaad se eerste leierskorps het op 24 Julie byeengekom om vier fokusrade bekend te stel. Die Akademie-, Media-, Sosiale en Debatraad vorm die nuwe leierskapstruktuur vir Afrikaanse studente op Stellenbosch.

28 July 20253 min lees
Lees meer
Drie StudentePlein-spanne in top vyf – derde opeenvolgende Dink-of-Sink-titel vir StudentePlein
NuusImpak

StudentePlein wen Dink-of-Sink vir derde jaar in 'n ry

StudentePlein het vir die derde agtereenvolgende jaar die nasionale Dink-of-Sink-debatkompetisie gewen. Drie spanne het die top vyf gehaal, met 'n historiese alles-Stellenbosch-finale tussen StudentePlein se twee topspanne.

22 July 20255 min lees
Lees meer
Eerste semester eindig met dans, sport en saamwees – twee suksesvolle sosiale geleenthede op 29 April 2025
Impak

200 Studente by StudentePlein Sokkie en Padel

Tweehonderd studente het op 29 April by StudentePlein se sokkie op Tygerberg en padelaand in Stellenbosch saamgekuier. Die geleenthede het studente voor eksamens kans gegee om te ontspan en nuwe bande te smee.

28 May 20252 min lees
Lees meer
PleinRaad-leierskorps: ’n Nuwe era vir Afrikaanse studenteleierskap op Stellenbosch
NuusImpak

PleinRaad: Nuwe Afrikaanse studenteleierskorps

StudentePlein stel die PleinRaad-leierskorps bekend met vier fokusareas: akademie, media, sosiale aktiwiteite en debat. Die projek skep geleenthede vir Afrikaanse studente om binne ondersteunende netwerke leiding te neem.

30 April 20252 min lees
Lees meer
LeerNet KI: ’n Tegnologiese Deurbraak vir Afrikaanssprekende Studente
NuusImpak

LeerNet KI: Afrikaanse KI-platform vir studente

StudentePlein het LeerNet KI bekendgestel – die eerste Afrikaanse kunsmatige intelligensie-platform vir studente. Die platform vertaal Engelse studiemateriaal en beantwoord vrae in Afrikaans.

28 April 20253 min lees
Lees meer
StudentePlein skop 2025 met 'n knal af met reeks sosiale geleenthede
NuusImpak

StudentePlein begin 2025 met sosiale geleenthede

StudentePlein het 2025 afgeskop met 'n padeltoernooi vir agt koshuise, 'n Valentynssokkie vir 300 studente en 'n raakrugbytoernooi by Middelvlei. Die Afrikaanse sosiale geleenthede was 'n reuse sukses.

24 February 20252 min lees
Lees meer
StudentePlein OpSkop! Sokkie 0.3: ‘n Onvergeetlike viering van die Afrikaanse taal en kultuur
NuusImpak

OpSkop Sokkie uitverkoop met Riaan Benadé

StudentePlein se OpSkop Sokkie met Riaan Benadé het uitverkoop en alle verwagtinge oortref. Honderde studente het op La Boucher Wynplaas saamgekuier vir 'n aand van Afrikaanse musiek en kultuur.

20 September 20241 min lees
Lees meer
StudentePlein red waardevolle Africana van uitwissing
Nuus

StudentePlein red waardevolle Africana-woordeboeke

StudentePlein het 'n waardevolle Afrikaanse Woordeboek-reeks uit die JS Gericke Biblioteek van vernietiging gered. Die Africana-versameling is nou in die Lutz-gebou gehuisves waar studente toegang het tot hierdie kulturele skat.

9 September 20242 min lees
Lees meer
StudentePlein bied netwerkgeleentheid vir Matie-koshuisleiers
NuusImpak

StudentePlein bring Matie-koshuisleiers bymekaar

StudentePlein het op 13 Augustus koshuisleiers na La Boucher Wynplaas genooi om samewerking te bevorder. Die netwerkgeleentheid het gefokus op die skep van alternatiewe Afrikaanse geleenthede op Stellenbosch.

4 September 20241 min lees
Lees meer