Fokusgebiede

Ons kan nie alle probleme oplos nie, maar ons fokus op kernbestanddele van die unversiteitservaring.

tutor-sessie
Fokusgebied

Akademie

Ons bied 'n akademiese vangnet vir Afrikaanse studente met in-persoon studiehulp en top tegnologieoplossing

Studente in kring by sokkie
Fokusgebied

Studentelewe

Vrye, Afrikaanse sosiale, intellektuele en leierskapsgeleenthede, onafhanklik van die universiteit