US ignoreer gevolge van Engelse beleid vir Afrikaans
Nuwe notules toon dat die US se Uitvoerende Komitee van die Senaat besluit het nuwe leermateriaal mag slegs in Engels aangebied word. StudentePlein se dokumentêr Listen onthul die impak op Afrikaanse studente.