StudentePlein en DA vat US hof toe oor Afrikaans
StudentePlein en die DA het vandag hofstukke teen die Universiteit van Stellenbosch geliasseer. Die aansoek wil die US dwing om weer nuwe leermateriaal in Afrikaans te voorsien soos die taalbeleid vereis.