Artikels & Nuus

Bly ingelig met die nuutste opdaterings van StudentePlein

Mediaverklaring

US-koshuise verbied Afrikaans: StudentePlein eis optrede

StudentePlein is ernstig bekommerd dat die Universiteit Stellenbosch se bestuur steeds versuim om op te tree teen die onwettige afdwinging van Engels in verskeie koshuise. Minstens vyf koshuise dwing tans Engels af ten koste van Afrikaans.

15 March 20215 min lees
Lees meer
Mediaverklaring

US moet optree teen Engels-afdwinging in koshuise

StudentePlein is bekommerd dat die US-bestuur versuim om op te tree teen die onregmatige afdwing van Engels in koshuise. Studente is met boetes gedreig en uit verwelkomingsprogramme verwyder omdat hulle Afrikaans gepraat het.

14 March 20215 min lees
Lees meer
KYK: StudentePlein op KykNet Verslag oor Afrikaans by US
ImpakNuus

Frederik van Dyk op KykNet oor Afrikaans by US

StudentePlein-direkteur Frederik van Dyk het op 10 Maart met Waldimar Pelser op KykNet Verslag gesels. Hulle het die afdwinging van Engels by Matie-koshuise en die universiteit se taalbeleid bespreek.

11 March 20211 min lees
Lees meer