PleinRaad: Nuwe Afrikaanse studenteleierskorps
StudentePlein stel die PleinRaad-leierskorps bekend met vier fokusareas: akademie, media, sosiale aktiwiteite en debat. Die projek skep geleenthede vir Afrikaanse studente om binne ondersteunende netwerke leiding te neem.