StudentePlein se eerste pretdraf deur Stellenbosch
StudentePlein-lede het Maandagoggend 20 Mei die eksamen stres afgeskud met 'n vroegoggend 5km pretdraf deur Stellenbosch se strate. Die wenners is beloon met geskenkies van La Boucher Wynplaas.
Bly ingelig met die nuutste opdaterings van StudentePlein
StudentePlein-lede het Maandagoggend 20 Mei die eksamen stres afgeskud met 'n vroegoggend 5km pretdraf deur Stellenbosch se strate. Die wenners is beloon met geskenkies van La Boucher Wynplaas.
Die Universiteit Stellenbosch beplan om Wilgenhof-manskoshuis te sluit as deel van 'n breër herstrukturering van koshuislewe. StudentePlein reageer met planne vir private alternatiewe wat studente se vryheid en tradisies sal bewaar.
StudentePlein se eerste span het die Dink-of-Sink debatkompetisie op Stellenbosch gewen. Die wenners dring deur na die nasionale eindstryd in Pretoria waar StudentePlein in 2023 as nasionale wenners gekroon is.
Vier sosiale geleenthede deur StudentePlein het honderde Afrikaanse studente op Stellenbosch saamgebring. Die sokkies en sosiale byeenkomste vul 'n leemte wat deur geforseerde verengelsing ontstaan het.
StudentePlein se tutorstelsel toon belowende resultate met studente wat hul punte aansienlik verbeter. Een lid het sy Finansiële Rekeningkunde-punt van 42% na 62.5% verbeter, terwyl 'n ander van 55% na 64% gevorder het.
StudentePlein het op 2 Februarie 2024 by die Universiteit Stellenbosch se Societies Fair vyftig nuwe lede gewerf. Eerstejaars het gretig aangesluit by die Afrikaanse alternatief tot die verengelsde kampuslewe.
StudentePlein het na meer as drie jaar vanaf Huis Lucy na die Lutz-gebou in Victoriastraat verhuis. Die nuwe kantore is sentraal in die studentekern geleë en bied akademiese hulp, studieruimtes en 'n gemeenskapsplek vir lede.
StudentePlein se debatspan het AfriForum se jaarlikse Dink-of-Sink onvoorbereide debatkompetisie vir universiteitstudente gewen. Die span het Noordwes-Universiteit in die finale rondte van die landswye kompetisie geklop.
StudentePlein het LeerPlein bekendgestel, 'n pasgemaakte aanlynleerplatform vir Afrikaanse studente. Die platform gebruik wêreldgehalte tegnologie en bied studiehulp, notadeling en gemeenskapsbou aan lede regoor Suid-Afrika.
Die Menseregtekommissie het die Universiteit Stellenbosch skuldig bevind aan wesenlike skendings van taalregte. StudentePlein se gedokumenteerde getuienis oor die verbod op Afrikaans in koshuise het tot hierdie belangrike uitspraak gelei.

Die Menseregtekommissie het bevind dat die US in 2021 onbillik inbreuk gemaak het op Afrikaanse studente se regte tot taal, kultuur en menswaardigheid. StudentePlein sal nou ernstige stappe doen om die universiteit verantwoordbaar te hou.
Studente by verskeie Matie-koshuise word weer gedreig en geïntimideer wanneer hulle Afrikaans in sosiale kontekste gebruik. StudentePlein staan hierdie studente by en hou die US-bestuur direk verantwoordelik vir die taalvergrype.